Europese Universiteite oor 21 jaar

Universiteit van Leipzig

André Vogel

 

Op 2 Desember 1409 is die Universiteit van Leipzig feestelik geopen en sedertdien is die Alma Mater Lipsiensis een van die oudste universiteite in Europa.

Wêreldbekende figure soos Gotthold Ephraim Lessing, Johann Wolfgang Goethe, Robert Schumann, Richard Wagner en Friedrich Nietzsche het onder andere hier studeer.

Tans word Afrikaans deur Andries Vogel behartig. Hy skryf soos volg (09.04.2014):


Sedert ongeveer 3 jare gee ek Afrikaanse onderrig aan die Spracheninstitut,Universität Leipzig in Duitsland, waar ek vir ongeveer 4 jare woon.

 

Vir verdere navrae: http://afrikaansinleipzig.wordpress.com/page/2/


 

Opdatering:Augustus 2014

© Catharina Loader 2001