Soos in Suid-Afrika gebeur daar in Europa dinge in Afrikaans. Oor Afrikaans word gedebateer en dit verskyn op onverwagte plekke.

Leopold Scholtz is Media24 se verteenwoordiger in Europa (2010) en interessante berigte van hom is:

Gereeld berig Carina van der Walt ook een en ander uit Nederland:

  • 2014-01-30: Ek gaan netnou Amstedam toe om my vriendin Kreek Daey Ouwens te gaan ondersteun op ons nasionale Gedichtendag 2014.Toevallig is bg. 2 Suid-Afrikaners ook daar.

Nederlandse geskiedenis is nou verweef met dié van Afrika en veral Suid-Afrika. Die onderstaande artikels van Carina van der Walt werp lig op Nederland se posisie in Europa:


Interessante mense besoek ook die ooste van Europa. Hier onder volg ´n spieëlbeeld van sulke opwindende en stimulerende Afrikaanses wat hulle weg na Wenen gevind het ...

Skrywers in Wenen (2002): Achmat Dangor, Marita van der Vyver, Etienne van Heerden, Ena Jansen, Henk van Woerden, Luc Renders, Johnny Masilela, Alfred Schaffer.

Foto's: Elisabeth Weisenböck

Sien ook onder projekte wat Afrikaans in die ooste van die kontinent bied.

Die redaksie se dank gaan aan die medewerkers wat vir ons berigte en artikels stuur. Dit maak hierdie afdeling interessant om deur te blaai.

 

Opdatering: Januarie 2014