Rekord van publikasies in ou AiE (tot 2015)
2015
- In die Belgiese Pers: Afrikaans bedreigd aan universiteit.
- Nuwe gedig deur Carina van der Walt.
2014
- 'n Essay van Carina van der Walt oor T.T. Cloete.
- Andries Vogel vertaal Friedrich Niethzsche: Van die boom in die berg en Van vriende.
- Musiekkultuur: Peter Klatzow wen Helgaard Steyn-toekenning vir komposisies ´n tweede keer.
- Hans du Plessis oor sy nuwe boek, Inboekeling.
- Die Suid-Afrikaanse filmbedryf sedert 1994 - skakels en YouTube-illustrasies.
- Nuwe skakel na ´n bespreking van Saartjie, deur Bertha Spies.
- Die verwerkingsproses ten opsigte van toneelkeuse met verwysing na die rolprent Roepman - Elbie Adendorff en Adean van Dyk.
- “Wie sal ons onthou?”: Die gehoorlid se ongemaklike posisie in Deon Opperman se “Tree aan!” - Lida Krüger
- Neues Buch über Afrikanische Österreich - Walter Sauer.
- CD von Lisa Lorenz - Afrikaanse liedere.
- Pragtige foto´s van Beaufort-Wes in die Wes-Kaap ingestuur deur Alet Steyn.
- Vierde aflewering van Afrikaans: Vier eeue - 1700 tot 1800 - Prof Christo van Rensburg.
- J Kruger en L van der Merwe: Learning about the world: developing higher order thinking in music education - Innovative thinking is an innate human capacity geared towards adaptation and survival.
- Inligting oor die nuutste boek van Jaap Steyn oor die ontwikkeling van Afrikaans en die 100 gewildste gedigte in Afrikaans. Lees hier.
- Die Afrikaner en sy koerant - link na ´n blog-artikel van dr Danie Langer.
- Afsterwe van Nadine Gordimer, Ghislain berig uit Vlaandere.
- Musikhane-program vir die bevordering van musiek vir minderbevoorregtes.
- Mangaungprojek opgedateer.
- ´n Huldeblyk aan Stefans Grové - groot naam in musiekkultuur van Suid-Afrika.
- Die nuwe storie van Afrikaans - sien ´n inleidende artikel en die inhoudsopgawe van Carstens & Raidt se boek wat gedurende 2014 oor dié onderwerp gaan verskyn (22 Hoofstukke).
- Het klassieke musiek ´n toekoms in Suid-Afrika?
- Afrikaners is nostalgies: Afr-Frans as vertaling van identiteit - Jaco Alant.
- Marisa Keuris skryf oor JRL van Bruggen se eenbedryf, "Bloedrivier".
- Die akoestiese ontleding van die vokale van bruin en wit jong, vroulike sprekers van Afrikaans - Daan Wissing.
- Sien "Wie sal ons onthou?": Die gehoorlid se ongemaklike posisie in Deon Opperman se "Tree aan!" deur Lida Krüger; Cry the beloved country deur Etienne Viviers en nog 13 ander skrywers met publikasies in LitNet Akademies.
- Lees hier artikels oor Afrikaanse prosa geskryf deur Frank Hendricks, Jean Lombard, Etienne Viviers, Susan Meyer, Hans du Plessis, Joan-Mari Barendse, Helize van Vuuren.
- DJ Opperman se laatwerk - Helize van Vuuren.
- Ekokritiek en nuwe materialisme - Susan Smith.
- Op pad van ´n verdeelde na ´n gedeelde toekoms in die Afrikaanse taalgemeenskap: Die rol van die Afrikaanse Taalraad in die proses van versoening - WAM Carstens.
- Frank hendriks skryf oor taalvariasie in Elias P. Nel se werk.
- Nuusberigte, feeste, kongresse en tydskrifte in die musiekwêreld.
- A report on 5 new South African operas - Bertha Spies.
- Nuwe nuusberigte uit Vlaandere.
- Meertaligheidsweek in Soweto - Vriende van Afrikaans.
- Vriende van Afrikaans lees die land aan die brand - Maggie Mouton.
- Afrikaans? Zo spreken wij over 100 jaar nog!
- Die artikels van Lieve Leroy, ´n Belg werksaam in Suid-Afrika.
- Die Suid-Afrikaanse filmbedryf - interessante artikel van Martin Botha op LitNet.
- Ockie Vermeulen en Linda Steyn.
2013
- Prof Hans du Plessis bespreek moet-lees-boeke in radiopraatjies van Maroela Media. Hier is ook 'n skakel na resensies van LitNet van 2009-2013.
- Inligting oor die 'Festival voor Afrikaans' in Nederland.
- In Oom Herrie se kerrie iets oor 'Want die buste loop nie'.
- Posisie van Afrikaans in Den Haag - Ingrid Glorie.
- Biografie van JM Coertze - John Kannemeyer se laaste en grootste werk.
- ´n Onlangse projek in Nederland is optredes van Amanda Strydom.
- In Peuselhappies ´n lekker samespraak met die titel: As die kat weg is ... en die gedig, Kersfeesboom.
- Jan en Maria van Riebeeck: die stigting van ´n verversingspos aan die Kaap in 1652 - Helena Liebenberg.
- Skakels na die menings van nuuskommentatore oor die situasie in Suid-Afrika (word sporadies aangevul)
- Berigte uit Vlaandere ingestuur deur Ghislain Duchateau.
- Stofvretersfontein (´n toneeltjie vir kinders).
- Leesstukke vir meer gevorderde nie-moedertaalsprekers in Herrie se kerrie. Sien ook Peuselhappies met prosastukkies van Matthee en Elsabe Steenberg.
- Lees die drama, Formalien.
- Onder kuberskrywers is Carine Smith se drama, Geraamtes.
- Tweede aflewering van Afrikaans: Na vier eeue - Prof. Christo van Rensburg.
- Gewonder oor die spreuk "van sesse klaar"? Sien verduideliking na aanleiding van ´n vraag van Johann Hahn uit Kanada (sien Kontak, Briewe, Oor alles en nog wat).
2012
- Interessante boek wat onder my aandag gekom het: Afrika, de bron van ons bestaan.
- Eerste aflewering van Afrikaans: Ná vier eeue - Prof. Christo van Rensburg.
- Die Tweede Anglo-Boere-Oorlog in die kollig / The second Anglo-South African War 1899-1902 in the spotlight.
- So kry ons Afrikaans - ´n boek oor die ontwikkeling van Afrikaans.
- Fotobeeld van Suid-Afrika - kyk hoe lyk Hogsback en daar is ook mooi foto's van 'n gompou en bromvoëls by die Groot Ses te vinde.
- Persvryheid in Suid-Afrika
- WAM Carstens: Versoening in Afrikaans - is dit haalbaar? - 31ste DF Malherbe gedenklesing, 28 Mei 2012
- Moedertaalonderrig - volg die link op bladsy oor die toekoms van Afrikaans.
- Afrikaans in die kollig, 'n lesingreeks.
- Eep Francken, Afrikaanse literatuur in Nederland, 2008, 2009, 2010
- Eep Francken, Multatuli in Zuid-Afrika.
- Kalender in Europa.
- Berigte uit Vlaandere ingestuur deur Ghislain Duchateau.
- Afrikaans opnuut bedreig - sien skakel onder Toekoms van Afrikaans.
2011
- Nuwe Afrikaans en Nederlandse woordeboek
- Tydlyn van die Suid-Afrikaanse geskiedenis vanaf die aanvangsfases (in Engels)
- Ontwikkeling van SA radio en televisie
- Skakels na inligting oor die verskillende provinsies van Suid-Afrika (Landkunde)
- Lianne Barnard - Oorsig van Afrikaanse prosa van die negentigerjare.
- Izak de Vries - Resensie oor die drama van Athol Fugard, Shades of grey deur Athol Fugard.
- Johan Fourie - Droogte, reen en goggas
- Nuwe foto's: Wes-Kaap en Afrikaanse Taalmonument.
- Gedigte van Deon Karsten.
- Eep Francken, Matoli, een Zuid-Afrikaans jeugdverhaal.
- Eep Francken, Johannes van Melle as tussenfiguur.
- Nuwe werfkaart om die gebruik van die webblad te vergemaklik.
- Kalender 2011 - in Europe en in Suid-Afrika.
- Nuwe skakels na SA in die media.
- Fotobeeld van Suid-Afrika - kyk hoe lyk Hogsback en daar is ook mooi foto's van 'n gompou en bromvoëls by die Groot Ses te vinde.
2010
- Kees van den Brom, Kyrie eleison op maat van die aandwind.
- Kees van den Brom, Klaas van Kowes.
- Kees van den Brom, Abram Verduin.
- Linguistic Babilon in democratic South Africa - Catharina Loader (questions and answers).
- 'n Persepsie van (Suid)-Afrika in Europa - Hennie van Coller.
- Nuwe skakels oor Swart Afrikaanse skrywers.
- Nuwe vertaling van Vlaamse gedigte in Afrikaans.
- Sien kalender vir gebeure in Wenen gedurende Junie.
- Ons ontwikkel 'n kernagtige weergawe van die Geskiedenis van Suid-Afrika. U kan gerus daar rondblaai. Indien u foto's oor die verskillende historiese gebeure in SA het wat u graag met die lesers van Afrikaans in Europa wil deel, ontvang ons dit graag. Daar is pragtige foto's oor die Groot Trek en interessante skakels.
- Sien artikels oor die stem van die swart Afrikaanse skrywer.
- Nasionale simbole van Suid-Afrika.
- Enkele gebeurlikhede reeds gelys vir 2010.
- Nuwe nuusbrokkies van Carina en Ghislain.
- Gedigte van Carina van der Walt.
- Artikels oor Afrikaanse drama en teater.
- Tertius Kapp se artikels oor (applous).
- Suid-Afrika in die media.
- Afrikaans in die media.
- Inligting oor variante van Afrikaans.
- Wannie Carstens oor Ontpolitisering van Afrikaans deur 'n Nasionale Strategie vir Afrikaans.
- Vind interessante vergelykings van Afrikaanse / Suid-Afrikaanse letterkunde met ander letterkundes in die wêreld.
2009
- Kyk hier vir ´n skakel na aanlyn boekwinkels, wêreldwyd.
- Tertius Kapp oor Bok of polisiekar.
- Boeiende boeke: Uit Vlaandere oor die vervelling na die val van Apartheid, ´n Nederlandse vertaling van A Brink se langverwagte memoires, ´n vertaling van ´n Afrikaanse digbundel en 'n boek deur kenners oor die Afrikaanse kultuur, letterkunde en grammatika.
- Interessante byeenkomste in Europa.
- Ons het 'n projek oor Afrikaanse spreekwoorde geloots waarin dr. Anton Prinsloo verklaar waar en hoe dit ontstaan het. Daar is reeds amper 300 spreekwoorde in die lys opgeneem. U kan aan die projek saamwerk deur spreekwoorde waarvan die oorsprong u interesseer, aan die webmeester te stuur.Pragtige foto's van die plaas Vergelegen in die Wes-Kaap.
- Johann Lodewyk Marais: Eugene Nielen Marais in die Boland.
- Fotobeeld van Suid-Afrika - kyk hoe lyk Hogsback en daar is ook mooi foto's van 'n gompou en bromvoëls by die Groot Ses te vinde.
- Nuwe skakels na interessante artikels wat elders op die net verskyn het.
- Gedigte van René Bohnen.
- Johann Lodewyk Marais: NP van Wyk Louw: Natuur, landskap, omgewing.
- Marlies Taljard oor Krog en Dumas se werk - 'n permutasie van tekste.
- Prof Wannie Carstens vertel van die Ernst van Heerden-versameling van Afrikaanse poësie in Gent.
- Marlies Taljard: Die skryf vind plaas in selfgeveg: versoeningstrategieë in Kleur kom nooit alleen nie deur Antjie Krog (Afrikaanse en Engelse weergawe).
- Lees 'n kernagtige oorsig oor die prosawerke wat verskyn het in die Negentigerjare, 2000, 2001, 2002, 2003, 2004, 2005, 2006, 2007. Die artikels is in Nederlands geskryf deur Luc Renders.
- Afrikaanse, Engelse en Nederlandse gedigte van Marlise Joubert.
- Gedigte van Deon Karsten.
- SA in beeld: Die Groot Vyf; Die groot Ses; Noordwes Provinsie; Tafelberg; Oos-Kaap.
- Interessante berigte uit Vlaandere.
- Eep Francken: Bart Nel van J van Melle en nasievorming van die Afrikaner (artikel in Nederlands).
- Catharina Loader: Bitter-sweet entrapment: A bird's eye view of some prominent themes in South African literature.
- Lees Afrikaanse poësie sing van Elbie Adendorff.
- Eep Francken: Die Afrikaans van Magmoed Martien (artikel in Nederlands; sien ook die skakels na ander artikels van hom op dieselfde bladsy).
- Taalwenke 100-104; 105-110.
- Seminarie Afrikaanse letterkunde 2008.
- Elbie Adendorff: Die demokratisering van Afrikaans in die Tagtigerjare.
- Andries Bezuidenhout: From Voëlvry to De la Rey: Popular music, Afrikaner Nationalism and lost irony.