Rekord van publikasies in ou AiE (tot 2015)

2015
  • In die Belgiese Pers: Afrikaans bedreigd aan universiteit.
  • Nuwe gedig deur Carina van der Walt.
2014
  • 'n Essay van Carina van der Walt oor T.T. Cloete.
  • Andries Vogel vertaal Friedrich Niethzsche: Van die boom in die berg en Van vriende.
  • Musiekkultuur: Peter Klatzow wen Helgaard Steyn-toekenning vir komposisies ´n tweede keer.
  • Hans du Plessis oor sy nuwe boek, Inboekeling.
  • Die Suid-Afrikaanse filmbedryf sedert 1994 - skakels en YouTube-illustrasies.
  • Nuwe skakel na ´n bespreking van Saartjie, deur Bertha Spies.
  • Die verwerkingsproses ten opsigte van toneelkeuse met verwysing na die rolprent Roepman - Elbie Adendorff en Adean van Dyk.
  • “Wie sal ons onthou?”: Die gehoorlid se ongemaklike posisie in Deon Opperman se “Tree aan!” - Lida Krüger
  • Neues Buch über Afrikanische Österreich - Walter Sauer.
  • CD von Lisa Lorenz - Afrikaanse liedere.
  • Pragtige foto´s van Beaufort-Wes in die Wes-Kaap ingestuur deur Alet Steyn.
  • Vierde aflewering van Afrikaans: Vier eeue - 1700 tot 1800 - Prof Christo van Rensburg.
  • J Kruger en L van der Merwe: Learning about the world: developing higher order thinking in music education - Innovative thinking is an innate human capacity geared towards adaptation and survival.
  • Inligting oor die nuutste boek van Jaap Steyn oor die ontwikkeling van Afrikaans en die 100 gewildste gedigte in Afrikaans. Lees hier.
  • Die Afrikaner en sy koerant - link na ´n blog-artikel van dr Danie Langer.
  • Afsterwe van Nadine Gordimer, Ghislain berig uit Vlaandere.
  • Musikhane-program vir die bevordering van musiek vir minderbevoorregtes.
  • Mangaungprojek opgedateer.
  • ´n Huldeblyk aan Stefans Grové - groot naam in musiekkultuur van Suid-Afrika.
  • Die nuwe storie van Afrikaans - sien ´n inleidende artikel en die inhoudsopgawe van Carstens & Raidt se boek wat gedurende 2014 oor dié onderwerp gaan verskyn (22 Hoofstukke).
  • Het klassieke musiek ´n toekoms in Suid-Afrika?
  • Afrikaners is nostalgies: Afr-Frans as vertaling van identiteit - Jaco Alant.
  • Marisa Keuris skryf oor JRL van Bruggen se eenbedryf, "Bloedrivier".
  • Die akoestiese ontleding van die vokale van bruin en wit jong, vroulike sprekers van Afrikaans - Daan Wissing.
  • Sien "Wie sal ons onthou?": Die gehoorlid se ongemaklike posisie in Deon Opperman se "Tree aan!" deur Lida Krüger; Cry the beloved country deur Etienne Viviers en nog 13 ander skrywers met publikasies in LitNet Akademies.
  • Lees hier artikels oor Afrikaanse prosa geskryf deur Frank Hendricks, Jean Lombard, Etienne Viviers, Susan Meyer, Hans du Plessis, Joan-Mari Barendse, Helize van Vuuren.
  • DJ Opperman se laatwerk - Helize van Vuuren.
  • Ekokritiek en nuwe materialisme - Susan Smith.
  • Op pad van ´n verdeelde na ´n gedeelde toekoms in die Afrikaanse taalgemeenskap: Die rol van die Afrikaanse Taalraad in die proses van versoening - WAM Carstens.
  • Frank hendriks skryf oor taalvariasie in Elias P. Nel se werk.
  • Nuusberigte, feeste, kongresse en tydskrifte in die musiekwêreld.
  • A report on 5 new South African operas - Bertha Spies.
  • Nuwe nuusberigte uit Vlaandere.
  • Meertaligheidsweek in Soweto - Vriende van Afrikaans.
  • Vriende van Afrikaans lees die land aan die brand - Maggie Mouton.
  • Afrikaans? Zo spreken wij over 100 jaar nog!
  • Die artikels van Lieve Leroy, ´n Belg werksaam in Suid-Afrika.
  • Die Suid-Afrikaanse filmbedryf - interessante artikel van Martin Botha op LitNet.
  • Ockie Vermeulen en Linda Steyn.
2013

     

  • Prof Hans du Plessis bespreek moet-lees-boeke in radiopraatjies van Maroela Media. Hier is ook 'n skakel na resensies van LitNet van 2009-2013.
  •  

  • Inligting oor die 'Festival voor Afrikaans' in Nederland.
  •  

  • In Oom Herrie se kerrie iets oor 'Want die buste loop nie'.
  •  

  • Posisie van Afrikaans in Den Haag - Ingrid Glorie.
  •  

  • Biografie van JM Coertze - John Kannemeyer se laaste en grootste werk.
  •  

  • ´n Onlangse projek in Nederland is optredes van Amanda Strydom.
  •  

  • In Peuselhappies ´n lekker samespraak met die titel: As die kat weg is ... en die gedig, Kersfeesboom.
  •  

  • Jan en Maria van Riebeeck: die stigting van ´n verversingspos aan die Kaap in 1652 - Helena Liebenberg.
  •  

  • Skakels na die menings van nuuskommentatore oor die situasie in Suid-Afrika (word sporadies aangevul)
  •  

  • Berigte uit Vlaandere ingestuur deur Ghislain Duchateau.
  •  

  • Stofvretersfontein (´n toneeltjie vir kinders).
  •  

  • Leesstukke vir meer gevorderde nie-moedertaalsprekers in Herrie se kerrie. Sien ook Peuselhappies met prosastukkies van Matthee en Elsabe Steenberg.
  •  

  • Lees die drama, Formalien.
  •  

  • Onder kuberskrywers is Carine Smith se drama, Geraamtes.
  •  

  • Tweede aflewering van Afrikaans: Na vier eeue - Prof. Christo van Rensburg.
  •  

  • Gewonder oor die spreuk "van sesse klaar"? Sien verduideliking na aanleiding van ´n vraag van Johann Hahn uit Kanada (sien Kontak, Briewe, Oor alles en nog wat).
  •  

2012

     

  • Interessante boek wat onder my aandag gekom het: Afrika, de bron van ons bestaan.
  •  

  • Eerste aflewering van Afrikaans: Ná vier eeue - Prof. Christo van Rensburg.
  •  

  • Die Tweede Anglo-Boere-Oorlog in die kollig / The second Anglo-South African War 1899-1902 in the spotlight.
  •  

  • So kry ons Afrikaans - ´n boek oor die ontwikkeling van Afrikaans.
  •  

  • Fotobeeld van Suid-Afrika - kyk hoe lyk Hogsback en daar is ook mooi foto's van 'n gompou en bromvoëls by die Groot Ses te vinde.
  • Persvryheid in Suid-Afrika
  •  

  • WAM Carstens: Versoening in Afrikaans - is dit haalbaar? - 31ste DF Malherbe gedenklesing, 28 Mei 2012
  •  

  • Moedertaalonderrig - volg die link op bladsy oor die toekoms van Afrikaans.
  •  

  • Afrikaans in die kollig, 'n lesingreeks.
  •  

  • Eep Francken, Afrikaanse literatuur in Nederland, 2008, 2009, 2010
  •  

  • Eep Francken, Multatuli in Zuid-Afrika.
  •  

  • Kalender in Europa.
  •  

  • Berigte uit Vlaandere ingestuur deur Ghislain Duchateau.
  •  

  • Afrikaans opnuut bedreig - sien skakel onder Toekoms van Afrikaans.
  •  

2011

     

  • Nuwe Afrikaans en Nederlandse woordeboek
  •  

  • Tydlyn van die Suid-Afrikaanse geskiedenis vanaf die aanvangsfases (in Engels)
  •  

  • Ontwikkeling van SA radio en televisie
  •  

  • Skakels na inligting oor die verskillende provinsies van Suid-Afrika (Landkunde)
  •  

  • Lianne Barnard - Oorsig van Afrikaanse prosa van die negentigerjare.
  •  

  • Izak de Vries - Resensie oor die drama van Athol Fugard, Shades of grey deur Athol Fugard.
  •  

  • Johan Fourie - Droogte, reen en goggas
  •  

  • Nuwe foto's: Wes-Kaap en Afrikaanse Taalmonument.
  •  

  • Gedigte van Deon Karsten.
  •  

  • Eep Francken, Matoli, een Zuid-Afrikaans jeugdverhaal.
  •  

  • Eep Francken, Johannes van Melle as tussenfiguur.
  •  

  • Nuwe werfkaart om die gebruik van die webblad te vergemaklik.
  •  

  • Kalender 2011 - in Europe en in Suid-Afrika.
  •  

  • Nuwe skakels na SA in die media.
  •  

  • Fotobeeld van Suid-Afrika - kyk hoe lyk Hogsback en daar is ook mooi foto's van 'n gompou en bromvoëls by die Groot Ses te vinde.
2010

     

  • Kees van den Brom, Kyrie eleison op maat van die aandwind.
  •  

  • Kees van den Brom, Klaas van Kowes.
  •  

  • Kees van den Brom, Abram Verduin.
  •  

  • Linguistic Babilon in democratic South Africa - Catharina Loader (questions and answers).
  •  

  • 'n Persepsie van (Suid)-Afrika in Europa - Hennie van Coller.
  •  

  • Nuwe skakels oor Swart Afrikaanse skrywers.
  •  

  • Nuwe vertaling van Vlaamse gedigte in Afrikaans.
  •  

  • Sien kalender vir gebeure in Wenen gedurende Junie.
  •  

  • Ons ontwikkel 'n kernagtige weergawe van die Geskiedenis van Suid-Afrika. U kan gerus daar rondblaai. Indien u foto's oor die verskillende historiese gebeure in SA het wat u graag met die lesers van Afrikaans in Europa wil deel, ontvang ons dit graag. Daar is pragtige foto's oor die Groot Trek en interessante skakels.
  •  

  • Sien artikels oor die stem van die swart Afrikaanse skrywer.
  •  

  • Nasionale simbole van Suid-Afrika.
  •  

  • Enkele gebeurlikhede reeds gelys vir 2010.
  •  

  • Nuwe nuusbrokkies van Carina en Ghislain.
  •  

  • Gedigte van Carina van der Walt.
  •  

  • Artikels oor Afrikaanse drama en teater.
  •  

  • Tertius Kapp se artikels oor (applous).
  •  

  • Suid-Afrika in die media.
  •  

  • Afrikaans in die media.
  •  

  • Inligting oor variante van Afrikaans.
  •  

  • Wannie Carstens oor Ontpolitisering van Afrikaans deur 'n Nasionale Strategie vir Afrikaans.
  •  

  • Vind interessante vergelykings van Afrikaanse / Suid-Afrikaanse letterkunde met ander letterkundes in die wêreld.
  •  

2009

 

     

  • Kyk hier vir ´n skakel na aanlyn boekwinkels, wêreldwyd.
  •  

  • Tertius Kapp oor Bok of polisiekar.
  •  

  • Boeiende boeke:  Uit Vlaandere oor die vervelling na die val van Apartheid, ´n Nederlandse vertaling van A Brink se langverwagte memoires, ´n vertaling van ´n Afrikaanse digbundel en 'n boek deur kenners oor die Afrikaanse kultuur, letterkunde en grammatika.
  •  

  • Interessante byeenkomste in Europa.
  •  

  • Ons het 'n projek oor Afrikaanse spreekwoorde geloots waarin dr. Anton Prinsloo verklaar waar en hoe dit ontstaan het. Daar is reeds amper 300 spreekwoorde in die lys opgeneem. U kan aan die projek saamwerk deur spreekwoorde waarvan die oorsprong u interesseer, aan die webmeester te stuur.Pragtige foto's van die plaas Vergelegen in die Wes-Kaap.
  •  

  • Johann Lodewyk Marais: Eugene Nielen Marais in die Boland.
  •  

     

  • Fotobeeld van Suid-Afrika - kyk hoe lyk Hogsback en daar is ook mooi foto's van 'n gompou en bromvoëls by die Groot Ses te vinde.
  •  

  • Nuwe skakels na interessante artikels wat elders op die net verskyn het.
  •  

  • Gedigte van René Bohnen.
  •  

  • Johann Lodewyk Marais: NP van Wyk Louw: Natuur, landskap, omgewing.
  •  

  • Marlies Taljard oor Krog en Dumas se werk - 'n permutasie van tekste.
  •  

  • Prof Wannie Carstens vertel van die  Ernst van Heerden-versameling van Afrikaanse poësie in Gent.
  •  

  • Marlies Taljard: Die skryf vind plaas in selfgeveg: versoeningstrategieë in Kleur kom nooit alleen nie deur Antjie Krog (Afrikaanse en Engelse weergawe).
  •  

  • Lees 'n kernagtige oorsig oor die prosawerke wat verskyn het in die Negentigerjare, 2000, 2001, 2002, 2003, 2004, 2005, 2006, 2007. Die artikels is in Nederlands geskryf deur Luc Renders.
  •  

  • Afrikaanse, Engelse en Nederlandse gedigte van Marlise Joubert.
  •  

  • Gedigte van Deon Karsten.
  •  

  • SA in beeld: Die Groot Vyf; Die groot Ses; Noordwes Provinsie; Tafelberg; Oos-Kaap.
  •  

  • Interessante berigte uit Vlaandere.
  •  

  • Eep Francken: Bart Nel van J van Melle en nasievorming van die Afrikaner (artikel in Nederlands).
  •  

  • Catharina Loader: Bitter-sweet entrapment: A bird's eye view of some prominent themes in South African literature.
  •  

  • Lees Afrikaanse poësie sing van Elbie Adendorff.
  •  

  • Eep Francken: Die Afrikaans van Magmoed Martien (artikel in Nederlands; sien ook die skakels na ander artikels van hom op dieselfde bladsy).
  •  

  • Taalwenke 100-104; 105-110
  •  

  • Seminarie Afrikaanse letterkunde 2008.
  •  

  • Elbie Adendorff: Die demokratisering van Afrikaans in die Tagtigerjare.
  •  

  • Andries Bezuidenhout: From Voëlvry to De la Rey: Popular music, Afrikaner Nationalism and lost irony.