Algemene opmerkings

Dr. Jacques du Plessis skryf uit Milwaukee Wisconsin, VSA (2005)
Die skakels wat jy hier het is wonderlik om die netwerk van Afrikaans globaal te verstewig.

 

U sal die volledige lys binnekort kan lees ná die hersiening daarvan. Kontak ons asseblief as daar iewers ´n dooie skakel wegkruip. U is baie welkom om ´n interessante skakel onder ons aandag te bring.


'n Groot verskeidenheid skakels kan gevind word onder die "Literatuurlys" van die verskillende afdelings in hierdie webwerf.

Die politieke prentjie

SA Good News
('n Engelstalige website) lees mens alles positiewe nuus uit Suid-Afrika.

Politicsweb.co.za
'n Webblad met neutrale politieke kommentaar oor 'n verskeidenheid van temas.

Maroelamedia 
Aanlyn dag-tot-dag berigte.

South African Press Agency (SAPA)
Die nasionale persbureau van Suid-Afrika.

Associated Press uit Londen 
Bron van buitelandse nuus.

Die kulturele prentjie

www.afrikaans.com
´n Omvattende tuiste vir Afrikaans.

Radio Sonder Grense
Die Afrikaanse media gee u insig in taalgebruik, politiek, kultuur, godsdiens, sport, ensovoorts

Soek Afrikaans - Indeks van 1824 Afrikaanse webwerwe

Bibliografie van die Afrikaanse Taal en - Letterkunde (BATL)
Die Taalkunde deel reeds meer as 11,000 geïndekseerde bronne/artikels van vóór 1800 tot 2008 bevat. Daar is direkte skakels na die voltekste van ongeveer 4,100 artikels. Dit is vir enige iemand 'oop' om daarop te soek.

Taaloord
Doelwitte: Die bevordering van Afrikaans, die instandhouding van Afrikaans-taaltrots, die handhawing van Afrikaans in die talebestel, die uitbouing van gemeenskaplike taal- en kultuurhistoriese bande.

www.openlanguages.net/afrikaans
Oor Afrikaans

Toronto en Afrikaans.

Storiewerf
Vol pret vir jong lesers en skrywers

Gaan kyk gerus na die webblad van die Afrikaanse Kontemporêre Drama-argief. Uiters waardevol!

Woorde en 'n paar melodietjies van Afrikaanse volksliedere
Liedjiewêreld van Afrikaans.

Die sosiale prentjie

Emigreren naar Zuid-Afrika.

Afrikaanse soekmasjiene

http://www.rieme.co.za/
https://de.usenet.nl/ - moet registreer