Algemeen

Merkwaardige natuurverskynsels

Daar is 851 Wêrelderfenisgebiede in 141 lande (2008). Hierdie gebiede is  op grond van merkwaardige natuurverskynsels en/of kulturele rykdom gekies. Nie minder nie as 8 van hierdie gebiede is  in Suid-Afrika te vinde:

  1. iSimangaliso moerasland / iSimangaliso Wetland Park
  2. Robbeneiland / Robben Island
  3. Wieg van die mensheid / Cradle of Humandkind
  4. uKhahlamba Drakensberg Park
  5. Mapungubwe kultuur erfenis / Mapungubwe Cultral Landscape
  6. Kaapste blommeryk / Cape Floral Region
  7. Vredefort Dome
  8. Richtersveld kultuur en botaniese landskap / Richtersveld Cultural and Botanical Landscape.