Uitsonderlike sang gekombineer met die spiritualiteit van Afrika, kleurvolle uitrustings en 'n baie vreugde is die kenmerk van die Soweto Gospel Choir wat sy 10de verjaardag met 'n unieke konsert in Wenen nie ongemerk laat verbygaan nie.
Die koor is al, onder andere, aangewys as die beste gospel-koor in die wêreld en bestaan uit 28 sangers uit die townships van Suid-Afrika. Hulle spog ook met twee Grammys, 'n Emmy, 'n Oscar-nominasie en ander nasionale toekennings, soos die Australiese asook South African Music Awards, spreek vanself.
Hulle internasionale gewildheid het gesorg vir unieke optredes in die wêreldberoemde Sydney Opera House, die Nelson Mandela-teater, die Royal Festival Hall in Londen en baie ander uitsonderlike plekke.
In onlangse jare, het hulle die verhoog gedeel met Celine Dion, U2, Shakira, Red Hot Chili Peppers, Queen, Amy Winehouse, ens en opgetree by die openingekonsert die Wêreldbeker-sokkertoernooi 2010 in Suid-Afrika.
Hulle optrede kom die AIDS-stigting ten goede.
Duits
Außergewöhnlicher Gesang kombiniert mit afrikanischen Spirit, bunten Outfits und jeder Menge Lebensfreude.
Der Soweto Gospel Chor kommt anlässlich seines 10 jährigen Jubiläum für ein einmaliges Konzert in die Wiener Stadthalle.
Der Chor, unter anderem ausgezeichnet als bester Gospel Chor der Welt, besteht aus 28 Sängern und Sängerinnen aus den Townships Südafrikas.
Zwei Grammys, ein Emmy, eine Oscar Nominierung und andere nationale Awards wie der Australian Music Award oder der South African Music Award sprechen für sich.
Ihre internationale Beliebtheit brachte ihnen einzigartige Auftritte in der weltberühmten Oper in Sydney, dem Nelson Mandela Theater, der Royal Festival Hall in London und vielen weiteren außergewöhnlichen Schauplätzen.
In den letzten Jahren teilten sie die Bühne mit Größen wie Celine Dion, U2, Shakira, Red Hot Chili Peppers, Queen, Amy Winehouse, etc. und performten am Eröffnungskonzert bei der Fußballweltmeisterschaft 2010 in Südafrika.
Ihr Erfolg kommt ihrer eigens gegründeten AIDS- Stiftung zugute.
Gepubliseer: September 2013
© Catharina Loader 2001