In die lig van LitNet Akademies en Afrikaans in Europa se samewerkingsooreenkoms

Op hierdie bladsye word enkele artikels wat die bydraes van akademici in die konteks van musiekkultuur in Suid-Afrika illustreer, uit die geakkreditterde joernaal Litnet Akademies opgeneem.

Hierdie bydraes verskyn oorspronklik op Litnet Akademies en word sporadies in Afrikaans in Europa ingetrek.

Die volledige artikel sowel as die opsomming van die inhoud in Engels is te lees indien u die skakels volg.

If you follow the links you can read the english abstract as well as the complete article.