Naslaanwerke
- Kannemeyer, J. C., Geskiedenis van die Afrikaanse Literatuur, band I & II, H&R-Academica (Edms.) Bpk, Pretoria 1978.
- Kannemeyer, J. C., Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987, Human & Rousseau, Kaapstad 1988.
- Van Coller, H.P. (red.), Perspektief en Profiel, ´n Afrikaanse Literatuurgeskiedenis, Deel I & II, Van Schaik, Pretoria, 1998-1999 (behandel die literatuur wat verskyn het sedert 1951).
Algemene inligting
- LitNet - ´n onafhanklike joernaal op internet met interessante inligting boeke, onderhoude, essays, rubrieke, kos & wyn, films, teaterwerke, musiek, resensies, nuus, spesiale projekte, letterkundige slypskole, opvoedkunde, artikels, geestelike letterkunde, reis, expatliteratuur, Xhosa, Zulu, Nederlands, sport.
- Versindaba het baie inligting en is trouens die enigste webblad wat slegs op die Afrikaanse digkuns gerig is. Gaan loer gerus in, daar is baie digters.
- Storiewerf - letterkundige blad vir kinders en volwassenes met resensies, skrywers, leeslyste, hulpbronne.
- Uitgebreide webblad oor Etienne van Heerden
- Poësie Net, ´n onderdeel van LitNet met gedagtes oor digters en gedigte. Geleentheid om gedigte in verskeie tale te publiseer.
Tydskrifte
- Literator: Die jongste uitgawe van die Literator tydskrif handel spesifiek oor Suid-Afrikaanse Kinderliteratuur. Literator (25/3) Nov. 2004. Die tydskrif is beskikbaar by sommige biblioteke, maar daar is ook 'n aantal eksemplare teen R45 elk beskikbaar. Bestel by: Mev. Susan Lourens, Kantoorhoof, Buro vir Wetenskaplike Publikasies, Privaatsak X6001, Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, POTCHEFSTROOM 2520.
- Tydskrif vir letterkunde
- Afrikaanse Skrywersvereniging Tuisblad
- dbnl: Digitale bibliotheek voor de Nederlandse letteren...
- Onse angeltjie...Afrikaanse elektroniese tydskrif..
© Catharina Loader 2001