Naslaanwerke

  1. Kannemeyer, J. C., Geskiedenis van die Afrikaanse Literatuur, band I & II, H&R-Academica (Edms.) Bpk, Pretoria 1978.
  2. Kannemeyer, J. C., Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987, Human & Rousseau, Kaapstad 1988.
  3. Van Coller, H.P. (red.), Perspektief en Profiel, ´n Afrikaanse Literatuurgeskiedenis, Deel I & II, Van Schaik, Pretoria, 1998-1999 (behandel die literatuur wat verskyn het sedert 1951).

 

Algemene inligting

  1. LitNet - ´n onafhanklike joernaal op internet met interessante inligting boeke, onderhoude, essays, rubrieke, kos & wyn, films, teaterwerke, musiek, resensies, nuus, spesiale projekte, letterkundige slypskole, opvoedkunde, artikels, geestelike letterkunde, reis, expatliteratuur, Xhosa, Zulu, Nederlands, sport.
  2. Versindaba het baie inligting en is trouens die enigste webblad wat slegs op die Afrikaanse digkuns gerig is. Gaan loer gerus in, daar is baie digters.
  3. Storiewerf - letterkundige blad vir kinders en volwassenes met resensies, skrywers, leeslyste, hulpbronne.
  4. Uitgebreide webblad oor Etienne van Heerden
  5. Poësie Net, ´n onderdeel van LitNet met gedagtes oor digters en gedigte. Geleentheid om gedigte in verskeie tale te publiseer.

Tydskrifte

  1. Literator: Die jongste uitgawe van die Literator tydskrif handel spesifiek oor Suid-Afrikaanse Kinderliteratuur. Literator (25/3) Nov. 2004. Die tydskrif is beskikbaar by sommige biblioteke, maar daar is ook 'n aantal eksemplare teen R45 elk beskikbaar. Bestel by: Mev. Susan Lourens, Kantoorhoof, Buro vir Wetenskaplike Publikasies, Privaatsak X6001, Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, POTCHEFSTROOM 2520.
  2. Tydskrif vir letterkunde
  3. Afrikaanse Skrywersvereniging Tuisblad
  4. dbnl: Digitale bibliotheek voor de Nederlandse letteren...
  5. Onse angeltjie...Afrikaanse elektroniese tydskrif..

© Catharina Loader 2001