Afrikane-skrywers van Afrikaans
Prosa
Peter Snyders
'n Ordinary mens
'n Onwaarskynlike mens
Versagtende omstandighede
Political Jokel I & Politcal Joke II
Abraham Phillips
Die verdwaalde land (1992): Beskryf die inpak van Apartheid op die bruin gemeenskap.
Erfenis van die noodlot (1993): Die goeie, die slege en lelike in 'n klein gemeenskappe.
Die Messiasbende (1997): Die probleem van dwelmverslaafdes kom onder die loep.
S.P. Benjamin
Die reuk van steenkool (1997): Inisiasie in die volwasse lewe en pessimistiese kyk op toekoms in SA.
Die lewe is 'n halwe roman (1999): 'n Bundel waarin engele nie hulle kant bring nie.
Joseph Marble
Ek, Daniel Marble (1999): Kind se ware lewensverhaal tussen bendes en pleegouers in die town-ships.
Kirby van der Merwe
Klapperhaar slaap nie stil nie (1999): Onbenydenswaardige toestande in townships soos vertel in die verhaal van Kinta.
Elias P. Nel
Iets goeds uit Verneukpan (1998): Streeksliteratuur in Kaapse Afrikaans en die warmte van die bruin gemeenskappe.
Mafoiing en annerlike gelofietjies (2001).
A.H.M. Scholtz
Die reuk van steenkool (1997): Inisiasie in die volwasse lewe en pessimistiese kyk op toekoms in SA.
Die lewe is 'n halwe roman (1999): 'n Bundel waarin engele nie hulle kant bring nie.
E.K.M. Dido
Die storie van Monica Peters (1996).
Rugdraai en stilbly (1997).
'n Stringeltjie blou krale (2000).
Die onsigbares (2003).
Clive Smith
Bly te kenne, Braam (1997)
Karel Benjamin
Staan uit die water uit (1996)
Pastoor Scholtz trek sy toga uit (1999)
Gedigte
Loit Sôls
My straat en anne praat-poems (1998)
Kortverhale
Die stukke wat ons sny, saamgestel deur Hein Willemse
Keerpunt en Stroomversnelling, saamgestel deur Linda Rode en Jakes Gerwel waarin skrywers soos Diana Ferrus, Beverley Jansen en Melvin Whitebooi opgeneem is.