Die landelike hartland
Die landelike hartland
Die Vrystaat lyk op die landkaart nog net soos die ou Boererepubliek van die negentiende eeu, die Oranje-Vrystaat. Die ou naam Oranje-Vrystaat is in junie 1995 tot 'Vrystaat' verkort.
(Bron: Wikipedia)
Publikasie: 2011
© Catharina Loader 2001