Die plek waar die son eerste opkom

Kliek vir meer inligting

 

Die hoofstad is Nelspruit. Aan Mpumalanga se oostekant lê Mosambiek en Swaziland, terwyl die provinsie Gauteng aan die westekant lê. Na die suide is die provinsies Vrystaat en KwaZulu-Natal.

Die westelike deel van Mpumalanga lê op die Hoëveld, 'n plato wat oor 'n groot deel van die Suid-Afrikaanse binneland strek. Die Drakensbergreeks verrys in die noordooste van die provinsie. In die ooste daal die land plotseling na die sogenaamde Laeveld met sy subtropiese plantegroei.

 

(Bron: Wikipedia)

Publikasie: 2011


 © Catharina Loader 2001