Die tuinprovinsie
Hierdie provinsie strek vanaf Port Edward in die suide noordwaarts tot by die grens van Mosambiek.
Kliek vir meer inligting
- Twee hoofstede: Natal se ou hoofstad, Pietermaritzburg en Ulundi, die ou administratiewe hoofstad van KwaZulu-"tuisland".
- Durban is KwaZoeloe-Natal se grootste stad.
- Ander belangrike plekke is onder meer Richardsbaai, Dundee, Ladysmith, Newcastle, Port Shepstone, Estcourt en Vryheid.
(Bron: Wikipedia)
Publikasie: 2011
© Catharina Loader 2001