Geskiedenis
Onrus in die Kaapkolonie en oorloë tussen die Swartmense in die binneland lei tot:
- die Groot Trek van die Grensboere
- die verstrooiing van die Bantoegroepe gedurende die Difiqana of Mfecane
- nuwe kolonie, Natal, vir die Britte
- die Eerste Vryheidsoorlog (Eerste Anglo-Boere-Oorlog)
- die Tweede Vryheidsoorlog (Tweede Anglo-Boere-Oorlog of die Driejarige Oorlog)
Dié afdeling word later meer uitgebrei - veral met foto´s en YouTube-links.