Geskiedenis

Maropeng - die wieg van die mensdom

Sommige mense glo saam met Davin dat Afrika die plek is waar mensespore eerste verskyn het. Baie bekend is die Afrika-legende dat die menslike ras se oorsprong iewers in Sentraal Afrika te vinde is. Hier, volgens 'n Afrika-mite, sou die menslike ras se voorvaders op 'n dag uitgestap het in die sonskyn.

En volgens baie wetenskaplikes was dié verskyning iewers naby die Sterkfonteingrotte, Swartkrans of Kromdraai, geleë aan die Wes-Rand van Gauteng (nie ver van Krugersdorp, Pretoria en Johannesburg nie).

Hierdie hele omgewing staan bekend as "die wieg van die mensdom" en is vandag  'n wêrelderfenisgebied van Unesco.

Dit is hier waar dr. Robert Broom in 1947 die skelet van ´n volwasse vrou se Makapansgatvallei gevind het. Dié 2,3 miljoenjarige mev. Ples (plesiantropus = amper menslik) of Plesiathropus transvaalensis ("byna mens van Transvaal") het die wetenskalike wêreld laat gons. 

Dieselfde het gebeur in 1997 met die ontdekking van ´n vroee mensagtige geraamte wat bekend staan as “Little Foot”, 3.3 miljoen jaar oud. Dit was die fonds van Ronald J. Clarke.

 

YouTube: Cradle of Mankind: https://www.youtube.com/watch?v=xRNOmx25RSM#t=83

Een van die grotkamers by die Sterkfontein grotte - vindplaas van opspraakwekkende fossiele

Die ontdekker van mev. Ples, dr. Robert Broom by die uitgang van die Sterkfonteingrotte.

Die Maropeng-museum besit talle oorblyfsels uit die steentydperk

Een van die talle dinsourusskelette wat in die vallei gevind is

Die skelet van mev. Ples, uitgestal by die Maropeng-museum

("die plek waar ons eens gewoon het")

'n Skelet in die rots vasgevang.

Nadeli Fossiele

A new fossil discovery in the Cradle of Humankind, 50 kilometres from Johannesburg, has deepened the mystery around the origins of humankind.

You Tube: https://www.youtube.com/watch?v=QiiOJ4Y9ZLo

Foto's: Rina Loader (2010)

Gepubliseer: 2016