Geskiedenis

Onrus in die Kaapkolonie en oorloë tussen die Swartmense in die binneland lei tot:

  • die Groot Trek van die Grensboere
  • die verstrooiing van die Bantoegroepe gedurende die Difiqana of Mfecane
  • nuwe kolonie, Natal, vir die Britte
  • die Eerste Vryheidsoorlog (Eerste Anglo-Boere-Oorlog)
  • die Tweede Vryheidsoorlog (Tweede Anglo-Boere-Oorlog of die Driejarige Oorlog)

 Dié afdeling word later meer uitgebrei - veral met foto´s en YouTube-links.