Algemeen

Lees meer op die aangeduide webblad.

Neem asseblief die vrymoedigheid om ons te laat weet van interessante publikasies wat die kwaliteit van dié bladsy kan verbeter.

Tydskrifte in Europa oor Suid-Afrikaanse kultuurlewe

Zuid-Afrika (in Nederlands en Afrikaans): http://www.maandbladzuidafrika.nl/

Indaba (in Duits): Viermal jährlich veröffentlicht SADOCC das Magazin INDABA. Journalisten und Fachleute aus Österreich, Europa und dem Südlichen Afrika halten Sie über die politischen, wirtschaftlichen und kulturellen Entwicklungen im Südlichen Afrika auf dem Laufenden. Bestellungen von Probeheften von INDABA bitte unter office@sadocc.at Lesen mehr im Internet: http://www.sadocc.at/

Oorsigtelike inligting oor aspekte van Suid-Afrikaanse landkunde

  1. Wikipedia. Die vrye ensiklopedie - in Nederlands, Engels en Afrikaans kan mens lees oor die geskiedenis, politiek, provinsies, geografie, ekonomie, demografie, kultuur van Suid-Afrika. Vir Duitse weergawe sien ook Wikipedia, die freie Enzyklopädie
  2. Emily Hobhouse - die engel van deernis.
  3. Die HIV/AIDS situasie in Suid-Afrika.
  4. Inligting oor die Tuislande/Homelands gedurende Apartheid.

 

Kultuurgroepe

  1. Maqubane, P., Vanishing cultures in South Africa, (met fotobeeld uit die boek).
  2. Bruwer, J.P., Die Bantoe van Suid-Afrika, Afrikaanse Pers-Boekhandel, Johannesburg 1963.
  3. Le Roux, W. & White, A. (ed.), Voices of the San : living in Africa today, Kwela Books, 2004.
  4. San heritige in Ceres, ceresmuseum.lando.co.za/san_heritage.htm

 

Geskiedenis

  1. Pakenham, Thomas, The Boer War,George Weidenfeld & Nicolson Ltd, Great Britain 1979.
  2. Cameron, Trewhella & Spies, S.B., Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika, Human & Rosseau, Kaapstad 1986.
  3. Aldridge, Brian, The pictorial history of South Africa, Centaur Publishers, Cape Town 1973.
  4. Baie nuttige inligting is vervat op South African History Online en verskillende temas word bespreek onder die klaskamer-afdeling

 © Catharina Loader 2001