Fotobeeld

Beaufort-Wes is die hoofdorp van die Groot Karoo. Die eerste trekboere het die gebied teen 1760  binnegetrek en word die eerste plase is in die latere distrik Beaufort-Wes aangelê. Die dorp is in 1820 gestig.

Talle ou geboue uit verskillende tydperke het behoue gebly.

Een van die bekendste inwoners is Dr Christiaan Barnard wat in 1967 die eerste suksesvolle hartoorplanting in Kaapstad uitgevoer het.

Onder is die kamer van Christiaan Barnard en sy broer, Marius.

Die derde foto is van die pastorie en laastens is daar die Sendingkerkie.

Lees meer van Beaufort-Wes op: af.wikipedia.org/wiki/Beaufort-Wes

Die foto´s is die Alet Steyn ingestuur.

Gepubliseer: Augustus 2014


© Catharina Loader 2001